Testimonials

This page gets updated regularly with feedback we get from customers.

Goeie More Burg,

Wil net dankie se vir ons vleis aflewering en ook dat ons weereens baie beindruk is met als. Die diens, verpakking, kwaliteit van die vleis, alles!
Jul vleis is super sag en sappig, nie net die lam tjoppies nie maar die steaks ook. En ons is mal oor die boerewors dis verskriklik lekker. Koop nooit weer "winkel-vleis" nie!

Beveel jul defnitief aan!

Lekker dag!
Tania Basson 
taniabasson1@gmail.com

The importance af buying meat without hormone and growth stimulants become more and more important. Sure our health is worth more than cheap meat.

Anneli Smith, smitte@btinternet.com
Goeie middag oom Burg
Hierdie is loshande die beste varkvleis wat ek nog ooit gekoop het.  Die vetjie aan die vleis is net genoeg en laat die gebraaide tjoppies heerlik sappig op 'n lekker warm vuur, soortgelyk aan die waarop ek steaks braai.  Die maalvleis, gebraai saam met "stir fry" groente in die wok, was uit die boonste rakke.  Hierdie werklik 'n gesonde winskopie.
Ek hoop hierdie sektor van die besigheid kan volhoubaar raak, sodat ons nie weer elders hoef te gaan soek vir kwaliteit varkvleis nie.
Ian Swanepoel, ian.swanepoel4@gmail.com

I have been in the restaurant business for many years and I know what to look for when it comes to quality meat. The meat I buy from Burg at karoo lamb is just that step better - taste and texture. This is meat without the modern day chemicals they use to improve production and profit.  My question is that if you do not commit to the more expensive but healthy meat, what will the doctors bill be?

Leon Bouwer,

This is an online marketing system for farm produce. For more information please contact me at burg@besteljouvleis.co.za We facilitate the end user to place his orders directly to the farmer. We only select farmers producing high quality products.

0

Your Cart

More Information